
Experience the natural beauty of Steenbokkie Private Nature Reserve, situated 7km from Beaufort-West. Its a perfect halfway stop between Cape Town and Johannesburg.
Tuinroete Woonwaens kamp naweek .
Ons nooi al ons gewaardeerde kliënte om saam te kom kamp by ATKV Hartenbos Blok E die naweek van die 10de Mei!
Program sal nader aan die tyd aangekondig word, kostes beloop R650 vir die naweek en sluit twee braaipakke met bykosse in vir Saterdag aand, addisonele braaipakke kan bestel word.
Beperkte staanplekke beskikbaar, en die eerste 9 besprekings het die opsie van see uitsig staanplekke.
*Daar is 'n opsie vir die wat vroeër wil kom of later wil aanbly.