
Experience the natural beauty of Steenbokkie Private Nature Reserve, situated 7km from Beaufort-West. Its a perfect halfway stop between Cape Town and Johannesburg.
Maak gereed vir jou volgende avontuur met die Reisigers Gids 2025 deur Kamp & Leef! Hierdie gids is propvol top kampplekke, moet-besoek bestemmings en noodsaaklike reistips om jou toere onvergeetlik te maak.
Slegs R150.00 – kry jou kopie by:
The Caravan Show (Gauteng) – 21-23 Feb, Staan #LL03
Moreson kykNET Buite Ekspo (Wes-Kaap) – 7-8 Maart, kykNET Arena
Sien julle daar!